Produksie Assistent
|
Ligpos
Rayton
Vakature: Produksie Assistent (Bak & Koswerk) vir Tuisnywerheid Is jy 'n passievolle en leergierige jong dame onder 29 met 'n talent vir bak en kosmaak, en 'n begeerte om te groei in die dinamiese wêreld van 'n tuisnywerheid? Ons is op soek na 'n energieke en toegewyde produksie-assistent om ons kombuisspan te versterk As jy daarvan hou om prakties betrokke te wees by die skepping van heerlike... |
View salary & More Info |
|
3 days ago
|
|