Rekenmeester
|
Western Cape
Ons kliënt, is 'n verpakker van sitrusvrugte wat hoofsaaklik vir die uitvoermark bestem is. Die verpakkingsaanleg is in die Citrusdal-omgewing geleë. Die maatskappy het 'n vakature vir 'n nuutgeskepte rekenmeester pos. Die suksesvolle kandidaat sal die finansiële direkteur assisteer deur verantwoordelikheid te neem vir die daaglikse administratiewe en finansiële pligte van die maatskappy se... |
View salary & More Info |
|
21 minutes ago
|
|