Praktykbestuur / Practice Manager (Ceres)
|
HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department
Ceres
Ons kliënt is 'n gevestigde en goed bekende plattelandse mediese praktyk in Ceres, met 'n sterk reputasie vir uitstekende pasiëntesorg en 'n warm, vertroude verhouding met die plaaslike gemeenskap. Hulle is tans op soek na 'n dinamiese en ervare Praktykbestuurder om by hul toegewyde span aan te sluit. Die ideale kandidaat is goed georganiseerd en beskik oor uitstekende kommunikasie- en... |
View salary & More Info |
|
50 minutes ago
|
|