Parts Marketer / Onderdele Bemarker
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Bethlehem
Kern doel van die pos:Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn Onderdele omgewing. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3-6 maande in diens opleiding - Meganisasie; - 1-2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Rekenaarvaardig (MS Office); - Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels; - Verskoopsvaardigheid; - Organisatoriese... |
View salary & More Info |
|
3 days ago
|
|