Office jobs in Mantsopa

Found 17 jobs
Sort by:

Securities Officer

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos: Evaluering, hersiening en toesien tot voldoening van alle lening sekuriteite in samewerking met relevante afdelings. Minimum Vereistes: - Graad 12 met rekeningkunde as vak en/of na-skoolse rekeningkundige kwalifikasie; - 10 jaar ondervinding in Krediet/Debiteure/Sekuriteite in landbou omgewing; - Bestuurslisensie. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede...

View salary & More Info
3 days ago

Securities Officer

Ovk
Ladybrand

Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Client Financing Sluitingsdatum : Vrydag, 16 Januarie 2026 Kern doel van die pos: Evaluering, hersiening en toesien tot voldoening van alle lening sekuriteite in samewerking met relevante afdelings. Minimum Vereistes: - Graad 12 met rekeningkunde as vak en/of na-skoolse rekeningkundige kwalifikasie; - 10 jaar...

View salary & More Info
3 days ago

Marketer / Bemarker

OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor :Toyota:Sluitingsdatum :Vrydag, 11 Oktober 2024:Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.** Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 - 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...

View salary & More Info
5 days ago

Junior Legal Advisor / Junior Regsadviseur

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Ladybrand

Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep. Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan van kontrakte; - Goeie ervaring van Hooggeregshof en Landdroshof invorderings sal as ‘n aanbeveling dien; - Grondige kennis van: Die...

View salary & More Info
5 days ago

Junior Legal Advisor / Junior Regsadviseur

OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Internal Legal Services:Sluitingsdatum:Vrydag, 28 Februarie 2025:Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep.** Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan...

View salary & More Info
5 days ago

Learnership programme

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Uitstekende Loopbaan geleentheid OVK Toyota is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Motor besigheid. Minimum Vereistes: - Graad 12 met Afrikaans en Engels; - Geldige rybewys sal voordelig wees. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; -...

View salary & More Info
3 days ago

Motor Sales Person

Ovk
Ladybrand

Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Toyota Sluitingsdatum : Vrydag, 23 Januarie 2026 Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en...

View salary & More Info
3 days ago

Internal Auditor / Interne Ouditeur

OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Interne Oudit:Sluitingsdatum:Vrydag, 25 April 2025:Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae.** Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling...

View salary & More Info
5 days ago

Junior Accountant

Ovk
Ladybrand

Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Finansies Sluitingsdatum : Woensdag, 21 Januarie 2026 Kern doel van die pos: Beperk OVK risiko's deur transaksies op FNB, ABSA en Standard bank te rekonsilieer. Minimum Vereistes: - Graad 12 met Rekeningkunde; - Huidige studies in B.Com of soortgelyke kwalifikasie sal voordelig wees; - Vorige Rekenmeesters...

View salary & More Info
3 days ago

Motor Sales Person

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende...

View salary & More Info
3 days ago

Ovk Motors Marketer / Ovk Motorbemarker

OVK
Ladybrand

Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Motors:Sluitingsdatum:Woensdag, 10 Desember 2025:Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.**Minimum Vereistes:- Graad 12;- Ondervinding in verkope;- Geldige rybewys.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho;- Rekenaarvaardig (MS...

View salary & More Info
14 hours ago

OVK Motors Marketer

Ovk
Ladybrand

Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Motors Sluitingsdatum : Woensdag, 10 Desember 2025 Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - Ondervinding in verkope; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho; -...

View salary & More Info
3 days ago

Junior Accountant

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos: Beperk OVK risiko's deur transaksies op FNB, ABSA en Standard bank te rekonsilieer. Minimum Vereistes: - Graad 12 met Rekeningkunde; - Huidige studies in B.Com of soortgelyke kwalifikasie sal voordelig wees; - Vorige Rekenmeesters ondervinding in Agri bedryf 'n aanbeveling. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig...

View salary & More Info
3 days ago

OVK Motors Marketer

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - Ondervinding in verkope; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende bemarkings en...

View salary & More Info
3 days ago

Internal Auditor / Interne Ouditeur

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae. Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling rekenmeesterskap en SAIPA of SAICA lidmaatskap ‘n sterk aanbeveling; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie -...

View salary & More Info
5 days ago
Alert me to new jobs like Office, Mantsopa
By continuing to use the website, I agree to the Terms of Use and Privacy Policy. You can tune your job alerts or unsubscribe at any time.

Auction Clerk / Veilingsklerk

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos:Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: - Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde); - 1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing; - Vorige ondervinding in kontanthantering; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie menseverhoudinge; - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig...

View salary & More Info
5 days ago

Ovk Motors Marketer / Ovk Motors Bemarker

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand

Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.Minimum Vereistes:- Graad 12;- Ondervinding in verkope;- Geldige rybewys.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho;- Rekenaarvaardig (MS Office);- Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;- Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;- Goeie...

View salary & More Info
14 hours ago
The Jobsora algorithm selects vacancies which is based on the parameters you set: position, location, salary level, type of vacancy, etc.
The more parameters you specify, the more precisely, the algorithm will select vacancies for you.
We recommend you to specify such minimum search refinements:
• Job title or company name
Menu