Marketer in Training
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ficksburg
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 1-2 jaar motor verkope ondervinding; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende bemarkings en... |
View salary & More Info |
|
3 days ago
|
|