Motor Sales Person / Motorverkoopspersoon
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Free State
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende... |
View salary & More Info |
|
6 hours ago
|
|