Leerder Program / Learnership Programme
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Eastern Cape
Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die... |
View salary & More Info |
|
59 minutes ago
|
|