Motor Sales Person
|
Ovk
Ladybrand
Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Toyota Sluitingsdatum : Vrydag, 23 Januarie 2026 Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en... |
View salary & More Info |
|
2 days ago
|
|