Learner Grain Procurer / Leerling Graanverkryger
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Bloemfontein
Kern doel van die pos:Verhoog die markaandeel van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior Graanverkryger.Minimum Vereistes:- Graad 12;- Toepaslike B-graad, BA, BSc. of Com graad in Bemarking met agtergrond van landbou;- Geldige bestuurslisensie.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;- Rekenaarvaardig;- Goeie interpersoonlike... |
View salary & More Info |
|
9 hours ago
|
|