Trekkerdrywer - Plaaswerker / Tractor Driver - Farm worker
|
Ligpos
Ermelo
Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau Agri Area: Warburton, Ermelo, Oos-Transvaal Posbenaming: Trekkerdrywer Arbeidsveld: Landbou Kort beskrywing van die pos: Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook betrokke wees by die melkery,... |
View salary & More Info |
|
2 days ago
|
|