Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig Drywer
|
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Humansdorp
Kern doel van die pos:Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer.Minimum Vereistes:- Graad 10;- Kode 14 met PDP;- 1-2 jaar ondervinding.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;- Vermoë om vir lang periodes op die pad te konsentreer;- Konsentrasie m.b.t. die korrekte laai en aflaai van produkte;- Liggaamlike vermoë... |
View salary & More Info |
|
18 hours ago
|
|