2x Branch Assistant
|
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations
Ficksburg
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne 'n handelstak omgewing. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; - 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking 'n aanbeveling. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Syfervaardig; -... |
View salary & More Info |
|
4 days ago
|
|