Branch Manager
|
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations
Trompsburg
Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in 'n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: - Graad 12 met 'n landbou kwalifikasie voordelig; - 3 Jaar bestuursondervinding in 'n landbou en handel omgewing; - Kennis van landbou produkte sal voordelig wees; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en... |
View salary & More Info |
|
4 days ago
|
|